Droom Van My Geluk
Dana Winner
[Intro] [Verse 1] Was ook verlief verlore verdwaald Nes `n kind wat geen gevare ken Altyd maar op soek na jou Die hele wereld deur met een groot wens [Bridge] Maar net `n went - jy`s deel van my lewe Maar net `n mens - jy`s deel van my Jy was vir my die een droom waarin ek kon glo [Chorus] Want in jou oë as jy my aankyk Sien ek die droom van my geluk en elke keer as jy net saam met my lag weet ek dat jy nie weg sal gaan dat ek jou nie sal laat gaan [Instrumental] [Verse 2] Jy is die wil My wil om te geef Jy is die rede vir my om te leef en in die nag is ek party keer bang Die hemel weet hoe ek na jou verlang [Bridge] Maar net `n wens - jy het my leer lewe Maar elke lag - was jy by my Jy praat die taal die taal wat së - Jy`s lief vir my [Chorus] Want in jou oë as jy my aankyk Sien ek die droom van my geluk en elke keer as jy net saam met my lag weet ek dat jy nie weg sal gaan dat ek jou nie sal laat gaan [Bridge] Jy is die vrede wat my hart na verlang Hou my vas en laat my nooit weer gaan [Instrumental] [Chorus] Want in jou oë as jy my aankyk Sien ek die droom van my geluk en elke keer as jy net saam met my lag weet ek dat jy nie weg sal gaan dat ek jou nie sal laat gaan [Outro] dat ek jou nie sal laat gaan